Ons was amper daar Ons het dit amper gemaak Amper nog 'n jaar Maar toe's ons klaar En ek weet ek het opgeneek Maar jyt my in die rug gesteek En ek sweer Ek sou Als probeer Vir net nog een keer Saam met jou Maar jyt besluit Dat ons is oor en uit Ons was perfek vir mekaar Al was die tye soms swaar En ek sweer ons kon dit maak As ons net kon hou As jy net wou En miskien is dit dom van my Maar ek bly steeds hoop Aan die einde is dit ek en jy Soos dit mos behoort En ek weet ek het opgeneek Maar jyt my in die rug gesteek En ek sweer Ek sou Als probeer Vir net nog een keer Saam met jou Maar jyt besluit Dat ons is oor en uit Ons was perfek vir mekaar Al was die tye soms swaar En ek sweer ons kon dit maak As ons net kon hou As jy net wou My lief Vir jou skryf ek vanaand hierdie brief Op 'n tyd was ons albei smoorverlief En as ek kon sou ek jou weer kies Ek wil net sê askies Vir al die seer vergewe my asseblief Jy was en bly my hartedief Vir jou het ek viraltyd lief En ek sweer Ek sou Als probeer Vir net nog een keer Saam met jou Maar jyt besluit Dat ons is oor en uit Ons was perfek vir mekaar Al was die tye soms swaar En ek sweer ons kon dit maak As ons net kon hou As jy net wou As jy net wou