Sketchy Ou-文本歌词

Sketchy Ou-文本歌词

Schwabie&Henru
发行日期:

ek het nie 'n sent te spaar, ek het nie een enkele antwoord op een van jou vrae, ek het goeie bedoelens en dit sou jou verass want ek seil soos 'n slang hier tussen die gras dit raak nou laat ek kruip maar terug na die huis ek le my neer langs 'n vrou wat my wil slaan met die vuis ek het nie een goeie been hier binne my lyf want eks 'n sketchy ou en eks in 'n sketchy bedryf